top of page

Beskikbaar in Roosmaryn en Akasia (RMR), Lavendula, Wildevy en Suurlemoen (LAV), Roosmalva, Bergamot and Tiemie (RMV)

 

‘n Lyfwas verryk met RUAH se unieke mengsel van plaaslik vervaardigde essensiële olies en botaniese geure. Dit is geformuleer met ‘n bevogtiger en bevat ook vitamiene om jou vel te voed.

 

Available in Rosemary and Acacia (RMR), Lavendula, Wild Ivy and Lemon (LAV), Rose Geranium, Bergamot and Thyme (RMV)

 

A body wash enriched with RUAH's unique blend of locally produced essential oils and botanical fragrances. It is formulated with a moisturizer and also contains vitamins to nourish your skin.

Stortwas / Shower Gel 200ml

SKU: 0002
$35.00Price
200 Milliliters
    Welkom by Ruah, plaaslik, organies verboude kruie, gedistilleer tot geurige essensiële olies vir die vervaardiging van lyfsorgprodukte eie aan Suid-Afrika. Kom beleef “Afrikaan” – wees, skep ’n bietjie Ruah (asem) en wees gekoester.
    ruah wees 2.png
    bottom of page