top of page

Die avontuur begin hier! Ons RUAH Inpak-sak is klein genoeg om maklik in jou tas te pas, volledig genoeg dat jy nie jou koester roetine hoef te los nie.

Hierdie produkte is in die lieflike geur van Roosmaryn & Akasia beskikbaar.

 

Of jy nou strand toe gaan, ‘n naweekwegbreek geniet, of op ‘n sakebesoek is -pak dit in en neem jou RUAH-oomblikke saam.

‘n Vinnige kykie na die produkte wat jy in hierdie sakkie sal vind:

  • Kopwas 100ml Roosmaryn & Akasia
  • Opknapper 100ml Roosmaryn & Akasia
  • Stortwas 100ml Roosmaryn & Akasia
  • Lyfroom 100ml Roosmaryn & Akasia
  • Sonblok 75ml Roosmaryn

 

The adventure starts here! Our RUAH Packing Bag is small enough to easily fit in your bag, yet complete enough that you don't have to leave your cherished routine behind.

 

These products are available in the lovely scent of Rosemary & Acacia.

 

Whether you’re heading to the beach, enjoying a weekend getaway, or on a business trip – pack it up and take your RUAH moments with you.

A quick look at the products you’ll find in this bag:

Shampoo 100ml Rosemary & Acacia
Conditioner 100ml Rosemary & Acacia
Shower Gel 100ml Rosemary & Acacia
Body Lotion 100ml Rosemary & Acacia
Sunscreen 75ml Rosemary

Ruah Inpak-sak / Ruah Travel Pack

SKU: 0035
$75.00Price
$75.00 per 610 Grams
Quantity
    Welkom by Ruah, plaaslik, organies verboude kruie, gedistilleer tot geurige essensiële olies vir die vervaardiging van lyfsorgprodukte eie aan Suid-Afrika. Kom beleef “Afrikaan” – wees, skep ’n bietjie Ruah (asem) en wees gekoester.
    ruah wees 2.png
    bottom of page