top of page

Slegs beskikbaar in Roosmaryn en Akasia (RMR)

 

Koester jou lyf met hierdie wel geformuleerde salf. Dit is verryk met RUAH se unieke mengsel van plaaslik vervaardigde essensiële olies en botaniese geure. Dit word vinnig geabsorbeer en bevog jou vel doeltreffend.

 

Only available in Rosemary and Acacia (RMR)

 

Nourish your body with this well-formulated cream. It is enriched with RUAH's unique blend of locally produced essential oils and botanical fragrances. It is quickly absorbed and moisturizes your skin effectively.

Lyfroom / Body Cream 30ml Travel Size

SKU: 0023
$5.00Price
30 Milliliters
    Welkom by Ruah, plaaslik, organies verboude kruie, gedistilleer tot geurige essensiële olies vir die vervaardiging van lyfsorgprodukte eie aan Suid-Afrika. Kom beleef “Afrikaan” – wees, skep ’n bietjie Ruah (asem) en wees gekoester.
    ruah wees 2.png
    bottom of page