Beskikbaar in Roosmaryn en Akasia (RMR) en Lavendula, Wildevy en Suurlemoen (LAV).
Verryk met Ruah se unieke mengsel van plaaslik vervaardigde essensiëe olies en botaniese geure. Masseer hierdie olie oor jou hele lyf na ‘n warm bad. Bederf ‘n geliefde met sagte streling wanneer ‘n moeë siel gekoester moet word. Gebruik dit ook vir spesifieke sportbesering of sportmasserings. Self kinderlyfies kan met vrymoedigheid gevryf word.
Available in Rosemary and Acacia (RMR) and Lavendula, Wild Ivy and Lemon (LAV).
Enriched with Ruah's unique blend of locally produced essential oils and botanical fragrances. Massage this oil all over your body after a warm bath. Pamper a loved one with soft caresses when a tired soul needs to be nurtured. Also use it for specific sports injury or sports massages. Even children's bodies can be rubbed with confidence.
top of page
SKU: 0027
$45.00 Regular Price
$38.00Sale Price
200 Milliliters
Welkom by Ruah, plaaslik, organies verboude kruie, gedistilleer tot geurige essensiële olies vir die vervaardiging van lyfsorgprodukte eie aan Suid-Afrika. Kom beleef “Afrikaan” – wees, skep ’n bietjie Ruah (asem) en wees gekoester.
bottom of page