Houtlepels is 'n wonderlike, funksionele versiering vir badsoute, badmelk.
Wooden scoops are a wonderful, functional decoration for bath salts, bath milks.
Houtlepels / Wood Scoops
SKU: 0033
$3.00Price
Quantity: One : Small
Welkom by Ruah, plaaslik, organies verboude kruie, gedistilleer tot geurige essensiële olies vir die vervaardiging van lyfsorgprodukte eie aan Suid-Afrika. Kom beleef “Afrikaan” – wees, skep ’n bietjie Ruah (asem) en wees gekoester.