top of page

Beskikbaar in Roosmaryn en Akasia (RMR), Lavendula, Wildevy en Suurlemoen (LAV), Roosmalva, Bergamot and Tiemie (RMV)

 

Koester jou hande met hierdie wel geformuleerde salf. Dit is verryk met RUAH se unieke mengsel van plaaslik vervaardigde essensiële olies en botaniese geure. Dit word vinnig geabsorbeer en bevog jou vel doeltreffend.

 

Available in Rosemary and Acacia (RMR), Lavendula, Wild Ivy and Lemon (LAV), Rose Geranium, Bergamot and Thyme (RMV)

 

Nourish your hands with this well-formulated cream. It is enriched with RUAH's unique blend of locally produced essential oils and botanical fragrances. It is quickly absorbed and moisturizes your skin effectively.

Hand en Nael Room / Hand and Nail Cream 250ml

SKU: 0005
$25.00Price
250 Milliliters
    Welkom by Ruah, plaaslik, organies verboude kruie, gedistilleer tot geurige essensiële olies vir die vervaardiging van lyfsorgprodukte eie aan Suid-Afrika. Kom beleef “Afrikaan” – wees, skep ’n bietjie Ruah (asem) en wees gekoester.
    ruah wees 2.png
    bottom of page