top of page

Beskikbaar in Roosmaryn  (RMR), Lavendula(LAV), Roosmalva (RMV)

 

Essensiële olies stimuleer jou reuksintuig – ʼn baie kragtige sintuig wat verbind is aan die limbiese stelsel van die brein. Hier word emosies, geheue en verskeie liggaamsfunksies beheer. Geur het dus ʼn groot invloed op hoe ʼn mens voel en essensiële olies word al sedert antieke tye terapeuties gebruik.

 

Available in Rosmary (RMR), Lavender (LAV), Rose Geranium (RMV)

 

Essential oils stimulate your sense of smell - a very powerful sense that is connected to the limbic system of the brain. Emotions, memory and various bodily functions are controlled here. Fragrance therefore has a great influence on how one feels and essential oils have been used therapeutically since ancient times.

Essensiele Olie / Essential Oil 10ml

SKU: 0011
$30.00Price
10 Milliliters
    Welkom by Ruah, plaaslik, organies verboude kruie, gedistilleer tot geurige essensiële olies vir die vervaardiging van lyfsorgprodukte eie aan Suid-Afrika. Kom beleef “Afrikaan” – wees, skep ’n bietjie Ruah (asem) en wees gekoester.
    ruah wees 2.png
    bottom of page