top of page

Beskikbaar in Roosmaryn en Akasia (RMR) en Lavendula, Wildevy en Suurlemoen (LAV)

 

Maak van badtyd ‘n groot bederf: Gooi ‘n lekker skeut van hierdie badmelk by jou water en sien hoe dit onmiddellik jou badwater verander in ‘n wit wasige bederf! Verryk met RUAH se unieke mengsel van plaaslik vervaardigde essensiële olies en botaniese geure. Dit herstel nie net jou vel se  vogbalans nie, dit voed, kalmeer en versterk bovendien. ‘n Wonderlike produk vir dames wat sukkel met infeksie en ekseem! 

 

Available in Rosemary and Acacia (RMR) and Lavendula, Wild Ivy and Lemon (LAV)

 

Make bath time a big treat: Add a nice splash of this bath milk to your water and see how it immediately turns your bath water into a white haze spoil! Enriched with RUAH's unique mix of locally produced essential oils and botanical fragrances. It not only restores your skin's moisture balance, it also nourishes, soothes and strengthens. A wonderful product for ladies who struggling with infection and eczema!

Badmelk / Bath Milk 500ml

SKU: 0024
$55.00Price
500 Milliliters
    Welkom by Ruah, plaaslik, organies verboude kruie, gedistilleer tot geurige essensiële olies vir die vervaardiging van lyfsorgprodukte eie aan Suid-Afrika. Kom beleef “Afrikaan” – wees, skep ’n bietjie Ruah (asem) en wees gekoester.
    ruah wees 2.png
    bottom of page